Welkom!

Ons is so bly dat jy hier is!

Dankie dat jy Every Nation Bloemfontein gekontak het. Ons sal binne die volgende 2 dae met jou kontak maak. Ons sien uit daarna dat jy deel word van wat ons doen.

 

Alexander Smit

Senior Leier 

Evey Nation Bloemfontein

In the meantime, here is some more info about us...

Global family...

Home-Header.jpg

Ons gemeente is een van baie Every Nation gemeentes reg oor die wêreld. Ons as Every Nation fokus daarop om kerke te plant en kampus bedienings in elke nasie.Vir meer inligting oor ons internasionale familie kliek hier!

Reaching out...

Matthew-2819.png

REACH is die Every Nation Suider Afrika initiatief waardeur kerke geplant word en uitreike geskied. REACH vestig Christus-gesentreerde, Gees-bemagtigde en sosiaal verantwoordelike kerke en kampus bedienings in elke nasie!

Vir meer inligting kliek hier.