Leierskap Groep

Wat jy my voor baie getuies hoor verkondig het, moet jy toevertrou aan betroubaremanne wat bekwaam sal wees om dit ook aan ander te leer.

2 TIMOTEUS 2:2 AFR83

Jesus verwag van al sy dissipels om dissipels te maak. 'n Dissipel van Jesus is iemand wat Hom volg, in verhouding is met sy ander volgers en vir mense vis wat Hom nog nie volg nie. Die doel van hierdie Leierskap Groep (LG) is om jou toe te rus en te bemagtig om 'n dissipel te wees, en om dissipels te maak wat weer dissipels maak.

HORIZONTAL-COMPOSITE_v1_REVERSED.png